Titel: Bobbejaan klim die berg
Auteur: ?
Songtext:

Bobbejaan klim die berg so haastig en so lustig. ( 2 X )
Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te ver-erg

Refrein:
Hoera vir die boer, hoera
Je moet nie huil nie, je moe nie treur nie.
Die Stellenbosse kerl komt weer
Je moet nie huil nie, je moe nie treur nie.
Die Stellenbosse kerl komt weer

Bobbejaan sluip die dal, so haastig en so lustig. ( 2 X )
Bobbejaan sluip die dal, om die Rooinek te verval.

Bobbejaan kruip die haag, so haastig en so lustig. ( 2 X )
Bobbejaan kruip die haag, om die Rooinek te verjaag.

Bobbejaan sluip die gras, so haastig en so lustig. ( 2 X )
Bobbejaan sluip die gras, om die Rooinek te verras.

Bobbejaan leg nou je huis, so haastig en so lustig. ( 2 X )
Bobbejaan leg nou je huis, om die Rooinek te vergruis.

Bobbejaan kom ook weer, parmantig nou atrantig nou
Kom kijk nog 'n keer, wat hy kan brou wat hy kan brou
Adoons krij die skoot, en hy skiet hem half dood

Een andere versie van het refrein:

Refrein
Hoera vir die jollie bobbejaan
O moe nie huil nie, moe nie treur nie.
Die Stellenbosch se boys komt weer
O moe nie huil nie, moe nie treur nie.
Die Stellenbosch se boys komt weer